Afrikaanse Bybels

Tipe Bybel

StudieBybels / Study Bibles

Studiebybels

Shop Now
Kreatiewe Joernaal Bybels

Joernaal Bybels

Shop Now
Grootdruk Bybels

Grootdruk Bybels

Shop Now
Familie Bybels

Familiebybels

Shop Now
Audio / Oudio Bybels

Oudio Bybels

Shop Now
Sakpas Bybels

Sakpas Bybels

Shop Now

Die Toeligtingsbybel

Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier.

Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies.

Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.